Bonnie En Clyde

Johan Vorster

Ons was rasend, ons was jonk
Ons was omgeslaan
Ons was lus vir alles nuut
Ons was altyd saam
Kiepie mielies in die fliek
Dikgevry in die agterstery

En die troue was te duur, die honeymoon te kort
Nou's die kinders op die agterseat van ons ou Ford
En hoe vlieg die tyd verby?
En waar los dit vir ek en jy?

Ek lief jou maar jy gooi my weg
My lief jy weet jy maak nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou

En jy sê jy sal 'n bank beroof
En so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kan wees
Soos Bonnie en Clyde
Soos Jekyll en Hyde
Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het

Ek onthou toe jy wou loop
Ek onthou dit goed
Maar vir my het jy belowe deur die sweet en bloed
Dat as alles om ons val
Dat ek en jy onsself sal bly

Ek sal bid vir bietjie hoop
Ek sal als probeer
Ek sal saam met jou wil loop
Tot die aardeskeur
Ek sal vassteek in jou kop
En swem al is dit stroomop

Ek lief jou maar jy gooi my weg
My lief jy weet jy maak nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou

En jy sê jy sal 'n bank beroof
En so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kan wees
Soos Bonnie en Clyde
Soos Jekyll en Hyde
Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het

Ruk jou bietjie reg
Ek is wêrd om voor te veg
Ek wil weer so voel
Kom maak my joune
Hoe kan ek vergeet
Al die jare al die sweet
Dis nie iets om weg te gee

Ek lief jou maar jy gooi my weg
My lief jy weet jy maak nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou

En jy sê jy sal 'n bank beroof
En so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kan wees
Soos Bonnie en Clyde
Soos Jekyll en Hyde
Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het

Kom wys vir my hoe lief jy my het
Kom wys vir my hoe lief jy my het

Curiosidades sobre a música Bonnie En Clyde de Jay

De quem é a composição da música “Bonnie En Clyde” de Jay?
A música “Bonnie En Clyde” de Jay foi composta por Johan Vorster.

Músicas mais populares de Jay

Outros artistas de Pop rock