Tekkies Brand

DIRK VAN NIEKERK, ROUXAN CLOETE

Maak jou veters vas
Daai splinternuwe Adidasse van jou gaan ons bietjie uit-toets
Kom hier
Ons gaan nie stop nie tot ons rook sien trek

Dis vuur, dis vlam, dis lekker ou Jan
Die vloer is opgewarm, kom ons langarm

Vanaand maak ons vuur onder daai voete van jou
Dis so hitte titte of ons het niks om te onthou
Dit gaan stamp, dit gaan brand, dit gaan kook, dit gaan loop
My litte voel die hitte, o jitte ek weet

As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand

Maak jou litte los
Gaan bos
Hierie bokkie's lus vir sokkie, ek het Nuwe Balans, pasop
Vir jou
Daar is kole in my sole ons moet aanhou beweeg

Dis vuur, dis vlam, dis lekker ou Jan
Die vloer is opgewarm, kom ons langarm

Vanaand maak ons vuur onder daai voete van jou
Dis so hitte titte of ons het niks om te onthou
Dit gaan stamp, dit gaan brand, dit gaan kook, dit gaan loop
My litte voel die hitte, o jitte ek weet

As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand

Ek sê jou
Tekkies op die teer, ek verloor beheer alweer
Nog en nog 'n keer, voete bietjie seer, voete bietjie seer

Vanaand maak ons vuur onder daai voete van jou
Dis so hitte titte of ons het niks om te onthou
Dit gaan stamp, dit gaan brand, dit gaan kook, dit gaan loop
My litte voel die hitte, o jitte ek weet

As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand

(Laat ons dans) As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand

As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand (Tekkies brand)

Tekkies brand

Tekkies brand, laat ons dans

Músicas mais populares de Irene-Louise Van Wyk

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)