Verkeerde Besluit

Jy vang my oog
En skielik staan alles stil
Dank Vader vir vrye wil
Jy is ‘n vout wat ek graag wil maak

Ek vra jou naam
Jy weier om te sê en ek speel net saam
Dis asof jy vir later iets beplan
En hier het ek gedink jy is net skaam

En vanaand vat ek jou huis om my ma te ontmoet
Trek aan jou preekse klere dat sy dink jy is soet
En al die tyd as ek jou in die nek byt
Moet jy my soen soos ek jou selig vasgryp
Weet ek verseker jy's die verkeerde besluit

Ek vat jou hand en lei jou na ‘n kamer waar geen ligte brand
Die maanlig op jou lyf maak ‘n silouette wat alles vir my wys
Jy verklap jou naam soos jy hyg na asem teen die bed se raam
Die kyk in jou oë maak my bitter bang ek en jy lewe vir die aand

En vanaand vat ek jou huis om my ma te ontmoed
Trek aan jou preekse klere dat sy dink jy is soet
En al die tyd as ek jou in die nek byt
Moet jy my soen soos ek jou selig vasgryp
Weet ek verseker jy's die verkeerde besluit

En vanaand vat ek jou huis om my ma te ontmoed
Trek aan jou preekse klere dat sy dink jy is soet
En al die tyd as ek jou in die nek byt
Moet jy my soen soos ek jou selig vasgryp
Weet ek verseker jy's die verkeerde besluit
Jy’s die verkeerde besluit

Músicas mais populares de Georic Lomas

Outros artistas de Dance pop