Polaroids

Hoor jy my die syn is sleg by my
Ek het gistraand nog jou mail gekry
Jy sê dit is nie ek nie maar dit klink soos ‘n cliché
Jou stem raak al hoe sagter toe jy sê dit is net jy

Jy neek my rond grens aan ongesond
Ek sukkel om jou uit my uit te kry
En ek kan jou nie vergeet nie want elke keer kom jy
Weer terug met ‘n gehuil en skree en sê vergewe my

Ons harte het syn verloor
En jy het die vlam gesmoor
Vergeet my en nou sit ek hier met ‘n hoop polaroids in my hande

Ek sal alles moet verbrand
En jou los daar in die as
My baby en as ek onthou hou jy my nog steeds vas in jou hande (Hande)

Nou’s jy weg en dit is stil by my
So stil soos die waarheid en waar jy dit kry
My kop weet my hart sal jou nooit kan vergeet
En ek sal weer ingee as jy my terug smeek

Ons harte het syn verloor
En jy het die vlam gesmoor
Vergeet my en nou sit ek hier met ‘n hoop polaroids in my hande (Hande)

Ek sal alles moet verbrand
En jou los daar in die as
My baby en as ek onthou hou jy my nog steeds vas in jou hande (Hande)

Hoor jy my die syn is sleg by my
Ek sukkel om jou uit my uit te kry

Ons harte het syn verloor
En jy het die vlam gesmoor
Vergeet my en nou sit ek hier met ‘n hoop polaroids in my hande

Ek sal alles moet verbrand
En jou los daar in die as
My baby en as ek onthou hou jy my nog steeds vas in jou hande (Hande)

Músicas mais populares de Georic Lomas

Outros artistas de Dance pop