Lag tot jy huil
Partykeer moet jy 'n oomblik vat vir jouself
En kyk na alles in jou en nog dieper delf
Tussen die gejaag waarin ons onsself bevind
Jy kry dit net die een keer, so gebruik dit mooi
Tree op sodat jy die mense nader nooi
Straal jou lig uit, want dit trek ander in
Dit gaan jou niks kos om net 'n smile vir iemand te los
Lag tot jy huil terwyl jy dans of niemand kyk
Om en om so kom
Moenie omgee hoe jy lyk nie
Dit is nou wat jy vir altyd sal onthou
Lag tot jy huil terwyl jy sing of niemand hoor nie
Noot vir noot, gaan groot
Moenie sterre verloor nie
Dit is daar wat jy besef jy kan
Jy kan land op die maan
Ons is almal hier geplaas vir 'n doel
Gaan sit jouself in iemand anders se stoel
Dis te maklik om ander net so te kan oordeel
Maar dit gaan jou niks kos om net 'n smile vir iemand te los
Lag tot jy huil terwyl jy dans asof niemand kyk
Om en om, so kom
Moenie omgee hoe jy lyk nie
Dit is nou wat jy vir altyd sal onthou
Lag tot jy huil terwyl jy sing of niemand hoor nie
Noot vir noot, gaan groot
Moenie sterre verloor nie
Dit is daar wat jy besef jy kan
Jy kan land op die maan
Lag tot jy huil terwyl jy dans asof niemand kyk
Om en om so kom
Moenie omgee hoe jy lyk nie
Dit is nou wat jy vir altyd sal onthou
Lag tot jy huil terwyl jy sing of niemand hoor nie
Noot vir noot, gaan groot
Moenie sterre verloor nie
Dit is daar wat jy besef jy kan
Jy kan land op die maan