Maanskyn En Rose
Maanskyn en rose
Die vuurdoop vir die rigtinglose
Nie seker hoe dit sou uitdraai nie, maar angs is al wat ek oor het
Ek wens kon bloed uit ’n klip tap, wens ek kon ware emosie voel
’n Geskree onder die dowwe lig van die maan en straatlig
More is dit oor
Oor
More is dit oor
Oor
My les geleer
Rasionele denke
Nou in beheer
Maanskyn en rose
Bevriend met die bose
’n Heildronk vir die vredelose
Nie seker hoe dit sou uitdraai nie, maar angs is al wat ek oor het
Ek was ek was meer in beheer, ek wens ek kon alleen huis toe stap
’n Gesmeek onder die bloue lig van die staatskantoor
More is dit oor
Oor
More is dit oor
Oor
My les geleer
Rasionele denke
Nou in beheer
Maanskyn en rose
Maanskyn en rose
Maanskyn en rose
My les geleer
Rasionele denke
Nou in beheer
Maanskyn en rose