Energie
Jy moet staan in jou ry
Jy moet jou hare kort sny
Jy moet altyd netjies bly
En jy moet al die pryse kry
Jy moet in 'n huisie bly
En trou en kinders kry
In jou karretjie ry
En stem vir die party
Ek sê nee dis 'n mors
O ek sê nee dis 'n mors ja
O ek sê nee dis 'n mors
'n Mors van energie
Betaal jou paaiemente selfs al kak jy weens die rente
Wees versigtig wat jy doen
Of jy verloor jou pensioen
Ek sê nee dis 'n mors
O ek sê nee dis 'n mors ja
O ek sê nee dis 'n mors 'n mors van energie
Moenie vrae vra oor die dinge wat jou pla jy moet leer om stil te bly jy sal 'n goue horlosie kry
Jou vinger word geskok jy word lieflik opgemoer
Ek sê nee dis 'n mors
O ek sê nee dis 'n mors ja
O ek sê nee dis 'n mors
'n Mors van energie
Kom ons probeer anargie
Ek is moeg vir apatie
Kom ons probeer anargie
Ons soek nuwe energie
Energie energie
Energie energie
Energie energie
Daar is te veel apatie
Ek sê nee dis 'n mors
O ek sê nee dis 'n mors ja
O ek sê nee dis 'n mors 'n mors van energie
Ek sê nee dis 'n mors
O ek sê nee dis 'n mors ja
Ek sê nee dis 'n mors
'n Mors van energie