Beter Mens
Ek wens ek was 'n beter mens, hemel weet ek probeer al lank
Hoop altyd ek is 'n bietjie slimmer, hemel weet dit sal help
Ek besef altyd te laat, maar ander sien dit nooit
Ek besef daar is meer as genoeg hier op aarde oor
Die lewe sal nie wag nie, maar jy sal, ons onsekerheid sal val
Geen einde nie, ons stop nie, ons stop nie
Jou oë maak die lewe beter, hemel weet ek kyk al lank
Alle twyfel wat verdwyn, hemel weet ons het lank gewag
Ek besef dalk weer te laat, maar ek sien dit nou
Ek besef daar is meer as genoeg hier op aarde oor
Die lewe sal nie wag nie, maar jy sal, ons onsekerheid sal val
Geen einde nie, ons stop nie, ons stop nie
Die lewe sal nie wag nie, maar jy sal, ons onsekerheid sal val
Geen einde nie, ons stop nie, ons stop nie
Ek wens ek was 'n beter mens, hemel weet ek probeer al lank
Hoop altyd ek is 'n bietjie slimmer, hemel weet dit sal help
Ek wens ek was 'n beter mens
Ek wens ek was 'n beter mens
Hemel weet, hemel weet ek probeer al lank