Los My Uit
In ons verbeeldings begin ons verantwoordelikheid, vryheid los my uit
Ek wens die bande bars, ek wens die bande bars
Dit sal ons help vanaf die wal tot in die bodem van die sloot in vas
Ons ontwaak wanneer die son agter die berge sak en
Ons gaan slaap wanneer die ander mense begin draf
Wanneer is genoeg ooit genoeg ooit genoeg?

Ek wens die bande bars ek wens die bande bars
Dit sal ons help vanaf die wal tot in die bodem van die sloot in vas
In ons verbeeldings begin ons verantwoordelikheid, vryheid los my uit
In ons verbeeldings begin ons verantwoordelikheid, vryheid los my uit
Wanneer is genoeg ooit genoeg ooit genoeg?
Wanneer is genoeg ooit genoeg ooit genoeg?
Vryheid los my uit
Altyd die heeltyd
Vryheid los my uit
Altyd die heeltyd, altyd die heeltyd
Vryheid los my uit
Altyd die heeltyd