Kan Iemand My Hoor?

Sielsiek
‘n Bietjie angstig en eensaam
En my lyf is tot niet
Want ek
Is ‘n bietjie ongehoorsaam

Dronkverdriet (Dronkverdriet)
En so effe onvoorspelbaar
Ek het nie veel meer om te sê behalwe ek het jou altyd lief gehad

En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding)
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor

Kan iemand my hoor?
Kan jy my hoor?

Stoksielalleen
En ek is weer die enigste een
Ek is ook die enigste een met niks oor om te gee nie
Hopeloos te lomp en swaar

En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding)
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor

En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding)
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor

Kan iemand my hoor?

Kan iemand my hoor?

Kan jy my hoor?

Curiosidades sobre a música Kan Iemand My Hoor? de Die Heuwels Fantasties

Quando a música “Kan Iemand My Hoor?” foi lançada por Die Heuwels Fantasties?
A música Kan Iemand My Hoor? foi lançada em 2020, no álbum “2021”.

Músicas mais populares de Die Heuwels Fantasties

Outros artistas de