Beloofde Land

Belowe my
Die beloofde land
Belowe my
Die beloofde land

Ek weet hoe dit voel om te vlieg
Al ooit gewonder
Al ooit verdrink
Word wakker dis more

Ons kan wees wat ons wil aan daardie kant
Geen reëls, geen kontant
Geen reëls, geen kontant

Ek weet hoe dit voel om te vlieg
Al ooit gewonder
Al ooit verdrink, word wakker dis more

Ons kan wees wat ons wil aan daardie kant
Geen reëls, geen kontant
Geen reëls, geen kontant

Belowe my
Die beloofde land
Of is dit klaar hier
Aan die ander kant

Van die spektrum
Hoe dit ookal sy
Belowe my
Die beloofde land

Belowe my
Die beloofde land
Of is dit klaar hier
Aan die ander kant

Van die spektrum
Hoe dit ookal sy
Belowe my
Die beloofde land

Ek weet hoe dit voel om te vlieg
Al ooit gewonder
Al ooit verdrink
Word wakker dis more

Ons kan wees wat ons wil aan daardie kant
Geen reëls, geen kontant
Geen reëls, geen kontant

Ek weet hoe dit voel om te vlieg
Al ooit gewonder
Al ooit verdrink
Word wakker dis more

Ons kan wees wat ons wil aan daardie kant
Geen reëls, geen kontant
Geen reëls, geen kontant

Belowe my
Die beloofde land
Of is dit klaar hier
Aan die ander kant

Belowe my
Die beloofde land
Of is dit klaar hier
Aan die ander kant

Van die spektrum
Hoe dit ookal sy
Belowe my
Die beloofde land

Belowe my (Belowe my)
Die beloofde land (Die beloofde land)
Of is dit klaar hier (Of is dit klaar hier)
Aan die ander kant (Aan die ander kant)

Van die spektrum (Van die spektrum)
Hoe dit ookal sy (Hoe dit ookal sy)
Belowe my (Belowe my)
Die beloofde land

Belowe my

Belowe my

Curiosidades sobre a música Beloofde Land de Die Heuwels Fantasties

Em quais álbuns a música “Beloofde Land” foi lançada por Die Heuwels Fantasties?
Die Heuwels Fantasties lançou a música nos álbums “Alles Wat Mal Is” em 2012 e “Alles Van Die Beste” em 2018.

Músicas mais populares de Die Heuwels Fantasties

Outros artistas de