In Jou Oë - AKA Eyes

In jou oë
Kyk na my sien jy wat ek is?
Ek het vertrou dink en hoop
Geweet van wat ek mis

Ek het jou dit vertel
En ek het gesê ek sal
Ek gee jou als en meer meer

Jy kan net maar kyk jou oë
Sal jou sê wat jy kan glo
Wat die wêreld ook mag sê
Jy kan glo ek was daar

Dis ‘n droom en dit is so
Dis die waarheid in jou oë
Jy sal dit sien
Die waarheid in jou oë

Waar jy is wag vir my
Is daar waarheid in?
Kom vat my hand want dit is net
Waar ons alles begin

Ek het jou dit vertel
En ek het gesê ek sal
Ek gee jou als en meer meer

Jy kan net maar kyk jou oë
Sal jou sê wat jy kan glo
Wat die wêreld ook mag sê
Jy kan glo ek was daar

Dis 'n droom en dit is so
Dis die waarheid in jou oë
Jy sal dit sien
Die waarheid in jou oë

Want die tyd is aan ons kant
Daar's 'n wag wat in ons brand
Neem my hand en vat my saam
Ek’s nie bang nie nee

Jy kan net maar kyk jou oë
Sal jou sê wat jy kan glo
Wat die wêreld ook mag sê
Jy kan glo ek was daar

Jy kan net maar kyk jou oë
Sal jou sê wat jy kan glo
Wat die wêreld ook mag sê
Jy kan glo ek was daar

Dis ‘n droom en dit is so (Dis ‘n droom en dit is so)
En die waarheid in jou oë (Jy sal dit sien)
Jy sal dit sien
Die waarheid in jou oë
Jy kan dit glo
Die waarheid in jou oë

Músicas mais populares de Dewald Louw

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)