Meer en meer Medley

Weer en weer jou lief te hê
Weer en weer jou lief te hê
Alles kan vergaan maar my liefde hou net aan
Meer en meer
Ek hou van jou

My wêreld draai
Want ek weet jy's deel daarvan
Ek sal vir jou die son gaan haal
Wat aan die hemel hang

Want jy weet ek wil jou altyd hê
Want ek wys jou keer op keer
En jy weet dat as ek aan jou raak
Dan wil ek weer en weer

Weer en weer jou lief te hê
Weer en weer jou lief te hê
Alles kan vergaan maar my liefde hou net aan
Meer en meer

Weer en weer jou lief te hê
Weer en weer jou lief te hê
Alles kan vergaan maar my liefde hou net aan
Meer en meer

Hou my vas stywer vas dit is donker dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
Dit is kalm daar buite dis gaos in my
Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy

Hou my vas stywer vas dis donker dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
Dit is kalm daar buite dis gaos in my
Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy

Toe sien ek alles
Oe ek weet dis nie verlore nie
Daardie jeans wat sê eish
Daar's so baie wat jy my kan leer

Sal jy my wil kom wys?
Sê my wanneer breek ons die ys?
Dis verbode ek weet maar ons kan dit nie keer
Moet ons dit maar probeer

Hou my vas stywer vas dis donker dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
Dit is kalm daar buite dis gaos in my
Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy

Hou my vas stywer vas dis donker dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
Dit is kalm daar buite dis gaos in my
Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy
Speel met my hart maar ek is jonger as jy
Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy

Músicas mais populares de Chane Valentine

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)