My Kreet
Is jy gebore?
Donker Afrika se kind
Voel jy verlore
Voel dit is nie eers jou skuld
Maar jy moet aanhou glo
Nooit ooit vergeet
So staan ons saam
As jy voel jy staan alleen (Voel jy staan alleen)
En almal sê jy kan nie wen (Sê jy kan nie wen)
As jy my vra sal ek jou dra
Deur bloed deur sweet hoor jy my kreet
Jy moet weet jy’s nooit alleen (Weet jy’s nooit alleen)
Die Afrikaner het ‘n stem (Afrikaner het ‘n stem)
As jy my vra sal ek jou dra
Deur bloed deur sweet hoor jy my kreet
Soek jy na rede (Rede)
Om in Afrika te bly
Soek jy na vrede (Vrede)
Soek net die lewe in die stry
Maar jy moet aanhou glo
Nooit ooit vergeet
So staan ons saam
As jy voel jy staan alleen (Voel jy staan alleen)
En almal sê jy kan nie wen (Sê jy kan nie wen)
As jy my vra sal ek jou dra
Deur bloed deur sweet hoor jy my kreet
Jy moet weet jy’s nooit alleen (Weet jy’s nooit alleen)
Die Afrikaner het ‘n stem (Afrikaner het ‘n stem)
As jy my vra sal ek jou dra
Deur bloed deur sweet hoor jy my kreet
As jy jou alles gee (As jy jou alles gee)
Dan gee ek meer en meer