Jou Pa Is Hier

Dit was ‘n donker aand
Op ‘n donker pad
En my hele band
Was effetjies gespat
En ons kry verdriet hier in nowhere
Want die wiel is pap en daar’s geen spare

Maar hier teen middernag
Sien ons ‘n dowwe lig
En daai dowwe lig
Word toe ‘n boer se plig
Wat ons kom help hier in die middel van nowhere
En langs daai reuse boer sit sy dogter mooi
Wat met haar Colgate smile ons na die plaashuis nooi

Hey jou pa is hier!
Jou pa is hier, hou terug my dier!
Hey jou pa is hier!
Jou pa is hier maak dood daai vuur!
Hey jou pa is hier!
Sê, sit jou hande teen die muur!
Hey jy raak nou wild
Belowe oom dis nie my skuld!

Kom by die plaashuis aan
Vang ‘n lekker stort
En ek skrik my lam
Toe daai boer daar staan
Hy sê jy raak nie aan my dogter Bok
Ek bind jou hormones vas
Ek druk jou in ‘n hok
Dis die einde van jou career
Met my stomp knipmes sal ek ‘n bok kastreer
En met daai woorde vars in gedagte
Sluit ons haar kamerdeur, gaan mal en ek sê

Hey jou pa is hier!
Jou pa is hier, hou terug my dier!
Hey jou pa is hier!
Jou pa is hier maak dood daai vuur!
Hey jou pa is hier!
Sê, sit jou hande teen die muur!
Hey jy raak nou wild
Belowe oom dis nie my skuld!

Sy like nie my musiek
Sy’s ‘n Def Leppard fan
Met my kaalbolyf
Word ek haar leopard man
Gooi jou suiker op my
Gooi jou suiker op my

Hey jou pa is hier!
Jou pa is hier, hou terug my dier!
Hey jou pa is hier!
Jou pa is hier maak dood daai vuur!
Hey jou pa is hier!
Jou pa is hier, hou terug my dier!
Hey jou pa is hier!
Jou pa is hier maak dood daai vuur!
Hey jou pa is hier
Sê, sit jou hande teen die muur!
Hey jy raak nou wild
Belowe oom dis nie my skuld!

Curiosidades sobre a música Jou Pa Is Hier de Bok Van Blerk

Quando a música “Jou Pa Is Hier” foi lançada por Bok Van Blerk?
A música Jou Pa Is Hier foi lançada em 2009, no álbum “Afrikanerhart”.

Músicas mais populares de Bok Van Blerk

Outros artistas de Pop rock