Habana!
Habananana
Habananana
Ken jy Habana
Braai in Habana
Gooi nog 'n branna (Met ys ja)
Op ons Habana
Soos 'n Ferrari
Op 'n Grand Prix safari
Ja hy's 'n Springbok
Wat almal so bou (Go Springbokke)
Daar gaat Habananana
Wie vang Habananana
Van die kep Habananana
Die hope wag Habana
Die ure se vierre
Word geblus deur sy spiere
Leer hulle maniere
Ons braai in Habana
Die Ozzie die kiewie
Wat skape so kielie
Hy bowl net sy kuite
Gaat hom nie weer sien nie (Habana)
Daar gaat Habananana
Wie vang Habananana
Van die kep Habananana
Die hope wag Habana
(Try vat hom laag)
(Try vat hom hoog)
(Hy's soos 'n byl hy't 'n stywe boog)
(Try vat hom laag)
(Try vat hom hoog)
(Hy's soos 'n byl hy't 'n stywe boog)
Habananana
(Go Sprinbokke)
Daar gaat Habananana
Wie vang Habananana
Van die kep Habananana
Die hope wag Habana
Daar gaat Habananana
Wie vang Habananana
Van die kep Habananana
Die hope wag Habana
Die hope wag Habana
(Habana)