Die Ou Klipkerk Gebou

Praat met my
Oor dit wat saak maak
En los die goed
Wat jou net kwaad maak
Daar’s te veel om aan vas te hou
Maar ek mis vir jou
Ja ek mis vir jou
Die ou klipkerk gebou

Praat met my
Oor naaste liefde
En ek sal leer
Om te vertrou
Jy was die anker met ons grootword
En ek mis vir jou
Ja, ek mis vir jou
My ou klipkerk gebou

As die winde jou wil wegwaai
En die storms jou verdrink
Roep na my ek ken die antwoord
Daar’s 'n plekkie waar jou siel hoort
As die lewe voor jou inloop
Is 'it tyd om weer te draai
Terug na die ou klipkerk gebou

Daar’s te veel
Wat ek nie weet nie
En dalk te min
Wat ek berou
Ek sal jou naam
Nooit kan vergeet nie
Want ek mis vir jou
Ja, ek mis vir jou
My ou klipkerk gebou

As die winde jou wil wegwaai
En die storms jou verdrink
Roep na my ek ken die antwoord
Daar’s 'n plekkie waar jou siel hoort
As die lewe voor jou inloop
Is 'it tyd om weer te draai
Terug na die ou klipkerk gebou
Klipkerk gebou
Klipkerk

As die winde jou wil wegwaai
En die storms jou verdrink
Roep na my ek ken die antwoord
Daar’s 'n plekkie waar jou siel hoort
As die lewe voor jou inloop
Is 'it tyd om weer te draai
Terug na die ou klipkerk gebou

Terug na die ou klipkerk gebou

Curiosidades sobre a música Die Ou Klipkerk Gebou de Bok Van Blerk

Quando a música “Die Ou Klipkerk Gebou” foi lançada por Bok Van Blerk?
A música Die Ou Klipkerk Gebou foi lançada em 2010, no álbum “My Kreet”.

Músicas mais populares de Bok Van Blerk

Outros artistas de Pop rock