Maak Die Bulle Almal Bokke

My diagnose is 'n shocker
Daar's probleme met die Bokke
Vlieg 'n trainer uit Marocco
Fire almal en die kokke
Leer die res 'n bietjie sokker
Maar maak die Bulle almal Bokke

Maak die Bulle almal Bokke (Wie's 'n Bul)
Maak die Bulle almal Bokke ('n Blou Bul)

Maak die Bulletjie 'n Bok

Gee die kaalkop Leeu lokke
Leen die Sharks hengelstokke
Skenk die Stormers al jou rokke
Maak die fluitjies almal klokke
Want die ref is mos 'n bogger
Maar maak die Bulle almal Bokke

Maak die Bulle almal Bokke (Wie's 'n Bul)
Maak die Bulle almal Bokke ('n Blou Bul)
Maak die Bulle almal Bokke (Wie's 'n Bul)
Maak die Bulletjie 'n Bok

Kyk hoe pragtig is die manne
Kyk hoe mooi en ontspanne
Kyk hoe rond soos koekepanne
En hulle tel mekaar se tanne
Sonder wraak en sonder wrokke
Ag, maak die Bulle almal Bokke

Maak die Bulle almal Bokke (Wie's 'n Bul)
Maak die Bulle almal Bokke ('n Blou Bul)
Maak die Bulle almal Bokke (Wie's 'n Bul)
Maak die Bulletjie 'n Bok

Maak die Bulle almal Bokke (Wie's 'n Bul)
Maak die Bulle almal Bokke ('n Blou Bul)
Maak die Bulle almal Bokke (Wie's 'n Bul)
Maak die Bulletjie 'n Bok

Maak die Bulle almal Bokke (Wie's 'n Bul)
Maak die Bulle almal Bokke ('n Blou Bul)
Maak die Bulle almal Bokke (Wie's 'n Bul)
Maak die Bulletjie 'n Bok

Maak die Bulletjie 'n Bok (Bok, Bok, Bok, Bok)

Curiosidades sobre a música Maak Die Bulle Almal Bokke de Steve Hofmeyr

Quando a música “Maak Die Bulle Almal Bokke” foi lançada por Steve Hofmeyr?
A música Maak Die Bulle Almal Bokke foi lançada em 2006, no álbum “Grootste Platinum Treffers”.

Músicas mais populares de Steve Hofmeyr

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)