Kyk Hoe Lyk Ons Nou
Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdwyn
Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn
Onder my vlerk sal daar plek vir jou wees as jy eendag besluit dis jou huis
Iewers is daar iets wat vir my vertel daar's 'n kans dat ons paaie sal kruis
Saam in droom vir nou eendag wys ek jou al ons drome word waar
Kyk hoe lyk ons nou
Kyk hoe lyk ons nou
Kyk hoe lyk ons nou
Kyk hoe lyk ons nou
Kyk hoe lyk ons nou
Jou ligte verdwyn in die muur van die nag en ek wonder of jy dink dit is reg
Miskien los die stilte net een van ons wees terwyl die ander een bly en sy's weg
Niks maak so seer soos 'n klop aan die deur en n stem wat klink of dit jy kan wees
Die prys van alleen wees kan eendag 'n seën wees as jy aan die anderkant staan
Die prys van alleen wees kan huil in reën wees vir altyd as liefde vergaan
Kyk hoe lyk ons nou (Anders as ander wat altyd verander en skielik in donker verdwyn)
Kyk hoe lyk ons nou (Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn)
Kyk hoe lyk ons nou (Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdwyn)
Kyk hoe lyk ons nou (Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn)
Kyk hoe lyk ons nou
Kyk hoe lyk ons nou, nou