Juliet

NEIL DIAMOND

Dit het begin by 'n gevoel
En wat jy voel het jy bedoel
Wat was eers 'n gedagte bly nou deur die nagte by jou

Dit het begin by 'n gevat
Wat jy wou hê het jy gevat
Ek's 'n see met my storms 'n golf wat jy noit sal berou

Deur die winter die somer ek bly maar 'n dromer vir jou

'n Duisend jaar vir nou my Juliet als was vir jou my Juliet
Jy't gesê laat die wêreld maar skree wat hy wil
'n Duisend jaar vir nou my Juliet ek veg vir jou my Juliet
Jy't gesê wie gee om ons kan glo wat ons wil

En of jy dit wil weet ek sal jou nie so gou kan vergeet
Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n getrek
Jou hele lewe voor my hek
Jou lekkerbek jy was te slim vir jouself en te mooi om jou nie te wil hou

Dit het begin by 'n geweet
Dat ons mekaar nie kan vergeet
Daar is iets wat jy sien in my iets wat jou dalk kan bevry

Deur die winter die somer ek bly maar 'n dromer vir jou

'n Duisend jaar vir nou my Juliet als was vir jou my Juliet
Jy't gesê laat die wêreld maar skree wat hy wil
'n Duisend jaar vir nou my Juliet ek veg vir jou my Juliet
Jy't gesê wie gee om ons kan glo wat ons wil

En of jy dit wil weet ek sal jou nie so gou kan vergeet
Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel
Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel my Juliet als was vir jou my Juliet jy weet dit nou
Jy't gesê laat die wêreld maar skree wat hy wil
'n Duisend jaar vir nou my Juliet ek veg vir jou my Juliet
Jy't gesê wie gee om ons kan glo wat ons wil

En of jy dit wil weet ek sal jou nie so gou kan vergeet
Dit het begin by 'n gevoel

(Dit het begin by 'n gevoel)
(Dit het begin by 'n gevoel)
(Dit het begin by 'n gevoel)
(Dit het begin by 'n gevoel)
(Dit het begin by 'n gevoel)
(Dit het begin by 'n gevoel)

Curiosidades sobre a música Juliet de Steve Hofmeyr

De quem é a composição da música “Juliet” de Steve Hofmeyr?
A música “Juliet” de Steve Hofmeyr foi composta por NEIL DIAMOND.

Músicas mais populares de Steve Hofmeyr

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)