Die Bloubul

Die Blou Bul eet nie van die vloer af nie
Die Blou Bul weet nie van verloor af nie
Die Blou Bul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul
Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blerrie spul

Die Blou Bul tjank nie by sy pa'le nie
Die Blou Bul tjank nie by sy ma'le nie
Die Blou Bul tjank nie by die pale die
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul
Dan staan die Sharks en die Leeus en die hele blerrie spul

Die Blou Bul rol hom nie 'n mielie nie
Die Blou Bul kan hom ook nie kielie nie
Die Blou Bul is hy nie 'n bielie nie
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek roep vir Frik du Preez, hy sal my hoor
Ek vra vir Thys Lourens, bly op my spoor
En gee vir Naas Botha, hy skop hom oor
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek sit vir Fanie voor, kan jy hom vang
Ek het vir Rubin ook, maak hy jou bang
Vat Uli Schmidt jou vas, los hy jou mank
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek pas vir Moaner uit kan jy hom vat
Na Hansie Brewis toe, hy's gans te glad
Ek pass vir Josie uit, jy maak jou nat
Nou vra jy my vir wie ek skree

Die Blou Bul eet nie van die vloer af nie
Die Blou Bul weet nie van verloor af nie
Die Blou Bul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul
Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul

Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul
Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul

Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul (Bul, Bul)
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul (Bul, Bul)
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul (Bul, Bul)
Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul

Ek skree nie WP nie (Ek bly 'n Bul)
Ek skree nie OP nie (Ek bly 'n Bul)
Ek skree nie Vrystaat nie (Ek bly 'n Bul)
Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul

Curiosidades sobre a música Die Bloubul de Steve Hofmeyr

Quando a música “Die Bloubul” foi lançada por Steve Hofmeyr?
A música Die Bloubul foi lançada em 2006, no álbum “Grootste Platinum Treffers”.

Músicas mais populares de Steve Hofmeyr

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)