Die Berge Blou
Pak jou sak
Sit jou hoedjie op jou kop
Waar het jy jou hart gelos?
Maak jou veters vas
Ligte af en sluit die deur
Wat het liefde jou gekos?
Jy’t jou Bybel en jou padkaart afgestof
Los ‘n briefie en ‘n foto in die pos
Al lê die berge blou
Sal ek jou onthou
Sal ek jou onthou
Al lê die berge blou
Sal ek jou onthou
Sal ek jou onthou
Stille nag
Sterre hemel halwe maan
Glinster wyl die pad verdof
Sit die radio aan
Stil die heimwee, stil die see
Los gister by die agterdeur
Jy’t jou Bybel en jou padkaart af gestof
Los ‘n briefie en ‘n foto in die pos
Al lê die berge blou
Sal ek jou onthou (Sal ek jou onthou)
Sal ek jou onthou (Sal ek jou onthou)
Al lê die berge blou
Sal ek jou onthou (Sal ek jou onthou)
Sal ek jou onthou (Sal ek jou onthou)
Jou rug gedraai op die verlede
Net in tyd vergeet vergewe
Al lê die berge blou
Sal ek jou onthou (Sal ek jou onthou)
Sal ek jou onthou (Sal ek jou onthou)
Al lê die berge blou
Sal ek jou onthou (Sal ek jou onthou)
Sal ek jou onthou (Sal ek jou onthou)
Pak jou sak
Sit jou hoedjie op jou kop
Waar het jy jou hart gelos?