Deur Die Liefde En Die Seer
Hoe het ons nou weer hier gekom jy is so ver
Ons huis vol gate val uitmekaar ek kan nie voel nie
Ek kan nie voel nie
Elke asem wat ek kop voor jou mors dit jou nog verder, die koue van die stilte maak seer
Ek kan nie huil nie
En meer huil nie
Voel my hart se klop
Hier teen jou bors
Deur die liefde en die seer, die val en weer probeer
Sal ek onthou
Deur die storm water gee my net 'n anker
Iets om aan vas te hou
Ek sit hier by jou maar ek voel so alleen
Wie is jy, hoe het ons ons liefde verloor?
Ek mis jou
Ja ek mis jou
Kom ons kyk mekaar net weer in die oë
Kom nader deur die venster van my siel roep ek, ek het jou nodig
Ek het jou nodig
Voel my hart se klop
Hier teen jou bors
Deur die liefde en die seer, die val en weer probeer
Sal ek onthou
Deur die storm water gee my net 'n anker
Iets om aan vas te hou
Ons het te ver gekom om op te gee
Breek die mure af en wys my jou hart
Ek sal myself weer voor jou weerloos maak
Breek die mure af en wys my jou hart
Deur die liefde en die seer, die val en weer probeer
Sal ek onthou
Deur die storm water gee my net 'n anker
Iets om aan vas te hou
Deur die liefde en die seer, die val en weer probeer
Sal ek onthou
Deur die storm water gee my net 'n anker, iets om aan vas te hou