Stem in Die Wind

Hey
Ek voel beter as ek jou voel
Ek dink ek was te bang om gelukkig te wees
Maar jy sleep my mee

En ek het jou nie weer sien kom
Sommer so-so maklik en lief nie

Gedink dit is ’n fight om jou mens te vind

Maar sy vind jou stem in die wind
Ek hoor jou stem in die wind

Hey
Jy bloei pienk in my wintervallei
Ek dink ek was te bang daai man te wees
Maar jy sleep my mee
In hierdie opgefokde game van bloeisels en seer

Gedink dit is ’n fight om jou mens te vind

Ja hoor daai
Ja hoor jou

Ek hoor jou (Stem in die wind)
(Ek hoor jou, ek hoor jou)
Ek hoor jou (Stem in die wind)
(Ek hoor jou, ek hoor jou)

Ek hoor jou stem in die wind
(Ek hoor jou, ek hoor jou)
Ek hoor jou stem in die wind
(Ek hoor jou, ek hoor jou)
Ek hoor jou stem in die wind
(Ek hoor jou, ek hoor jou)
Ek hoor jou stem in die wind
(Ek hoor jou, ek hoor jou)

Ek het jou nie weer sien kom
Sommer so, so maklik en lief nie
Ek het jou nie weer sien kom
Sommer so, so maklik en lief nie

Curiosidades sobre a música Stem in Die Wind de Spoegwolf

Quando a música “Stem in Die Wind” foi lançada por Spoegwolf?
A música Stem in Die Wind foi lançada em 2020, no álbum “Wind”.

Músicas mais populares de Spoegwolf

Outros artistas de