Om Beter Te Voel
Liefie ek gaan see toe
Jy weet hoe
Die water my laat voel
Liefie ek gaan see toe
Jy weet hoe
Die water my laat voel
Jy's reg ek gee toe
Die swael proe
My moed is weg gespoel
Ek gaan seker nog ‘n hou kry
Onthou jy
Wat die jeug in jou oë kon koop
Dis nou gevaarlik en swaarder
As jy my vra
Kan ek jou weer
Eendag hier ontmoet
Kom haal uit die dood
En hel toe as ek moet
Ek moet
Ek moet
Om jou te sien
Ek reën aan die binnekant
Ek het als probeer om beter te voel
Ek reën aan die binnekant
Ek het als probeer
So liefie ek gaan see toe
Jy weet hoe
Klein dit my laat voel
Jy's reg ek gee toe
Dis verkeerd hoe
Ons deurmekaar wil spoel
Jy gaan seker nog ‘n man kry
En vas bly
Die jeug in jou oë verkoop
Vir iets gevaarlik en swaarder
As jy my vra
Dan sal ek jou weer
Enige uur ontmoet
Kom haal uit die dood
En hel toe as ek moet
Ek moet, ek moet
Om jou te sien
Ek reën aan die binnekant
Ek het als probeer om beter te voel
Ek reën aan die binnekant
Ek het als probeer
So liefie ek gaan see toe
Ek weet hoe
Die water na jou voel
Jy's reg ek gee toe
Ek bid toe ons soen mekaar inspoel