Ohana Café

Hey Marguerite
Ons het so baie
Om teen mekaar te hou
Ek lê my neer
Dalk as ek stil is
Sal ek die man wat ek was
Onthou

En die donder uitskiet
Met hierdie songs, my lief
Vergeet my nie
Met my broers op die gras
Net nog 'n dorp, o hel
Dit voel of jy hier was (Hier was)

Na die see
Hoe't jy so klein geword?
Jy sit dwars in die stort
Met jou knieë teen jou bors

Ek was bang op die veld
Kaalvoet in die dou
Elf en 'n half jaar oud
Ek kan jou onthou
As die wind in my rugby trui
As die kind
Op die wolkgety

Deur die donker gegiet
Hier is jou reën, my lief
Vergeet my nie
Daar's 'n kind op die gras
Speel met haar hond
O hel
Dit voel of iets hier was

Na die see
Hoe't jy so klein geword?
Jy sit dwars in die stort
Met jou knieë teen jou bors

Ek kry toe weer vir Andre
Die keer by Ohana Café
As kind wou ek soos hierdie mense wees
Wat in mooi truie aan die groot vryheid beduie het oor die water
Want oor die wêreld geskater is jou familie
Het God ons, die sterre soos mercury oor die Heelal geskiet
Jy's hier on elk een in jou gesin te vind
The house always wins, sê Andre
Maybe but if you're brave and be kind is daar dalk 'n uitkom kans
As ons net so aanhou grind
Ohana sê hul mos in Lilo and Stitch means family
And family means nobody gets left behind

Curiosidades sobre a música Ohana Café de Spoegwolf

Quando a música “Ohana Café” foi lançada por Spoegwolf?
A música Ohana Café foi lançada em 2020, no álbum “See”.

Músicas mais populares de Spoegwolf

Outros artistas de