As Dit Weer Reën

Die donker
Het die heel nag gewaai
Die oggendgeel brand silwer populiere
Ons drink koffie in die bed
Jy weet dat ek sal terugkom voor die dag omdraai

Net ek en jy sal weet
Net ek en jy sal weet

Jou mond is ’n storm
Jou lyf my rus klou aan my soos ’n skaduwee
Ons lewe is ’n stroom
En alles voor dit doodgetrek en uitgevee

Die donker
Het die heel nag gedrom
Die oggendlig kaleidoskoop die sonligvensters
Soos vlamme op die bed
Jy weet dat ek sal terugkom voor die dag omdraai

Net ek en jy sal weet
Net ek en jy sal weet

Jou mond is ’n storm
Jou lyf my rus klou aan my soos ’n skaduwee
Ons lewe is ’n stroom
En alles voor dit doodgetrek en uitgevee

Curiosidades sobre a música As Dit Weer Reën de Spoegwolf

Quando a música “As Dit Weer Reën” foi lançada por Spoegwolf?
A música As Dit Weer Reën foi lançada em 2020, no álbum “Wind”.

Músicas mais populares de Spoegwolf

Outros artistas de