Suikerflossie

MARKAHM IVAN KAHN, FRANCOIS HENNING

O suikerflossie ek wil jou hê (Wil jou hê)
Suikerflossie ek wil jou hê (Wat gaan jou mamma sê?)
Suikerflossie ek wil jou hê (Ek wil jou hê)
Wat sal jou mamma daarvan sê? (Wat gaan jou mamma sê?)

Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
O ek en my suikerflossie saam

Nou sy's daai meisie in die Kaap met die korste rokkie aan
Jy sien die een na die almal staar as sy op die dansvloer dans
En ja sy lyk net soos daai girls op e.tv so net na twaalf
En ek wil weet (Ja ek wil weet)
Wat's hierdie girl se naam?

Want sy's die hotste meisie op die vloer by die party vanaand
En as sy omdraai kan jy duidelik sien sy't n g-string aan
Want hy steek uit bo haar broek wat onder haar boudjies hang
En sy sê koop my nog ‘n drink en ek is joune vanaand

O suikerflossie ek wil jou hê (Wil jou hê)
Suikerflossie ek wil jou hê (Wat gaan jou mamma sê?)
Suikerflossie ek wil jou hê (Ek wil jou hê)
Wat sal jou mamma daarvan sê? (Wat gaan jou mamma sê?)

Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
O ek en my suikerflossie saam

Nou sy’s daai meisie in die Kaap met die kortste rokkie aan
Jy sien die een na die almal staar as sy by die kroeg gaan staan
En ja sy lyk net soos daai girls in die loslyf op bladsy 5
En ek wil weet (Ja ek wil weet)
Wat's hier die meisie se naam ?

Want sy's die hotste meisie op die vloer by die party vanaand
En as sy omdraai kan jy duidelik sien sy het ‘n boobjob gehad
Want ons staan op en dis omtrent twee keer die size wat dit was
En sy sê koop my nog ‘n drink en ek is joune vanaand

O suikerflossie ek wil jou hê (Wil jou hê)
Suikerflossie ek wil jou hê (Wat gaan jou mamma sê?)
Suikerflossie ek wil jou hê (Ek wil jou hê)
Wat sal jou mamma daarvan sê? (Wat gaan jou mamma sê?)

Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
O ek en my suikerflossie saam

Nou sy's daai meisie in die Kaap met die kortste rokkie aan
Jy sien die een wat jou kop laat draai as sy by die deur ingaan
En ja sy lyk net soos daai girls in die Kaap wat kaalgat dans
En ek wil weet (Ja ek wil weet)
Wat's hierdie meisie se naam?

Want sy's die hotste meisie op die vloer by die party vanaand
En as sy omdraai kan jy duidelik sien sy gym elke dag
Want sy is hot sexy bene wat jou seer sal maak
En sy sê koop my nog ‘n drink en ek is joune vanaand

O suikerflossie ek wil jou hê (Wil jou hê)
Suikerflossie ek wil jou hê (Wat gaan jou mamma sê?)
Suikerflossie ek wil jou hê (Ek wil jou hê)
Wat sal jou mamma daarvan sê? (Wat gaan jou mamma sê?)

Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
O ek en my suikerflossie saam
Dan loop ons so onder deur die maan
O ek en my suikerflossie saam (Ek en my suikerflossie saam)

Curiosidades sobre a música Suikerflossie de Snotkop

De quem é a composição da música “Suikerflossie” de Snotkop?
A música “Suikerflossie” de Snotkop foi composta por MARKAHM IVAN KAHN, FRANCOIS HENNING.

Músicas mais populares de Snotkop

Outros artistas de