Twee is beter as een

Ek en Jesus loop die pad, Hy hou my hand
Vas in Syne (Hou my hand vas in Syne)
Ek is nie meer alleen
Hy dra my oor berge en dale (Veilig oor berge en dale)

Twee is beter as een
Nou is ek nie meer alleen
Veilig in die arms van my Skepper
Hou Hy my al waai die lewenswinde rondom my

Twee is beter as een
Ek en Jesus, ons twee, ek's nooit weer alleen

As dit donker word om my, skyn Hy Sy lig
Op my paaie (Skyn Hy Sy lig op my paaie)
Elke dag en elke nag, elke uur is Hy
Ewig en altyd (Hy is vir ewig en altyd)

Twee is beter as een
Nou is ek nie meer alleen
Veilig in die arms van my Skepper
Hou Hy my al waai die lewenswinde rondom my

Twee is beter as een
Ek en Jesus, ons twee, ek's nooit weer alleen

Ek loop die pad, Hy wys my hoe
Ek vra die weg, Hy wys my waarheen
Hy maak die spore, ek loop daarin
Hy gee my rigting, dit maak my vry

Twee is beter as een
Nou is ek nie meer alleen
Veilig in die arms van my Skepper
Hou Hy my al waai die lewenswinde rondom my

Twee is beter as een
Ek en Jesus, ons twee, ek's nooit weer alleen
Nooit weer alleen

Curiosidades sobre a música Twee is beter as een de Rina Hugo

Quando a música “Twee is beter as een” foi lançada por Rina Hugo?
A música Twee is beter as een foi lançada em 2012, no álbum “Ek Sing Vir Hom”.

Músicas mais populares de Rina Hugo

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)