Kyk Na Die Son

Kyk na die son, kyk na die son
Voel hoe die dae net vir jou lag
Gister verby, more moet wag
Voel net die polsslag van vandag

Kyk na die son, kyk na die son
Voel hoe die dae net vir jou lag
Gister verby, more moet wag
Voel net die polsslag van vandag

Boer of sakeman
Raak met liefde ‘n ander aan
Dokter of ingenieur
Laat jou hart jou ‘n slag regeer

Kyk na die son, draai na die lig
Maak oop jou deur, liefde is terug
Kyk na die son, hartseer verby
Hoor net hoe roep die lewe my

Boer of sakeman
Raak met liefde ‘n ander aan
Dokter of ingenieur
Laat jou hart jou ‘n slag regeer

Kyk na die son, draai na die lig
Maak oop jou deur, liefde is terug
Kyk na die son, hartseer verby
Hoor net hoe roep die lewe my

Kyk net weer na die vreugdes om jou
Draai na die son, draai na die son
Voel hoe ryk maak ‘n nuwe vriend jou
Draai na die son en glmilag nou

Kyk na die son, draai na die lig
Maak oop jou deur, liefde is terug
Kyk na die son, hartseer verby
Kyk na die son en kom ons lag (Kyk na die son, kyk na die son)

Curiosidades sobre a música Kyk Na Die Son de Rina Hugo

Quando a música “Kyk Na Die Son” foi lançada por Rina Hugo?
A música Kyk Na Die Son foi lançada em 2009, no álbum “J'taime On Amour”.

Músicas mais populares de Rina Hugo

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)