Heer stuur U engele

As ek alleen is en die sonlig verdwyn
Die laatnag se donker is hier
Ken ek die warmte van vlerke om my
Vra ek weer om hul weer te stuur

Heer stuur U engele om by my te bly
Ek is so bang vir die nag
Heer stuur U engele om by my te bly
Vou my so toe in U krag

Soms wil ek net op U skouer kom huil
Moeg van die las wat ek dra
Die kommer oor more, die pyn en die vrae
Dan stuur U, U vrede vir my

Heer stuur U engele om by my te bly
Ek is so bang vir die nag
Heer stuur U engele om by my te bly
Vou my so toe in U krag

Dra my, leer my
Hou my styf teen U hart
Heer stuur U engele om by my te bly
Vou my so toe in U krag
Ja vou my so toe in U krag
Vou my so toe in U krag

Curiosidades sobre a música Heer stuur U engele de Rina Hugo

Quando a música “Heer stuur U engele” foi lançada por Rina Hugo?
A música Heer stuur U engele foi lançada em 2012, no álbum “Ek Sing Vir Hom”.

Músicas mais populares de Rina Hugo

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)