Die Onse Vader

O Vader wat woon in die hemel
Geheilig Sy U naam
Laat U ryk kom
U wil geskied
Soos in die hemel, so ook op die aarde

Gee ons vandag ons dag se brood
En vergeef ons al ons skulde net soos ons vergewe
Dié wat teen ons sondig

Laat kom ons nie in die versoeking
Maar verlos ons van die bose
Want U is die ryk
En die sterkte en die ere
Vir ewig en ewig
Amen
Vir ewig en ewig
Amen

Curiosidades sobre a música Die Onse Vader de Rina Hugo

Em quais álbuns a música “Die Onse Vader” foi lançada por Rina Hugo?
Rina Hugo lançou a música nos álbums “Wat 'n Vriend Het Ons In” em 2009 e “Ek Sing Vir Hom” em 2012.

Músicas mais populares de Rina Hugo

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)