Daar Ver In 'N Krip (Away In A Manger)

Daar ver in 'n krip op 'n bedjie van strooi
Lê die klein Here Jesus so rustig en mooi
Die sterre skein helder, in hierdie stil nag
Maar die klein Koning slaap nou, so lieflik en sag

Die stal met die diere is warm en knus
Daardie kleine Heer Jesus met sy ogies toe rus
Sy handjies is reeds in 'n seën oopgesprei
Die liefde van Jesus was toe reeds vir my

Wees naby my Jesus, waardeer ek vannag
In middernag ure op U vrede wag
Vul U al ons harte met liefde van bo
En laat alle mense soos kindertjies glo
Soos kindertjies glo

Curiosidades sobre a música Daar Ver In 'N Krip (Away In A Manger) de Rina Hugo

Quando a música “Daar Ver In 'N Krip (Away In A Manger)” foi lançada por Rina Hugo?
A música Daar Ver In 'N Krip (Away In A Manger) foi lançada em 2009, no álbum “Wat 'n Vriend Het Ons In”.

Músicas mais populares de Rina Hugo

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)