Skryf Jou Naam Op My Hart

Ek skryf op my hart beloftes aan jou
Solank as hy klop sal ek elke woord hou
Wat onse geskenk van af God aan mekaar
Deur dik en deur dun laat ons liefde oorwin en dit weer alles dra

In hierdie bos van my, daar sal jy jou hart kry
Jy't myne klaar gevat, skryf jou naam op my hart
Ek gee my hart vir jou, sal jy hom by jou hou?
Want jy't myne gevat, skryf jou naam op my hart

Daar is geen stop aan my woord en my eer
Jy's al wat ek soek en wat ek begeer
Beloftes voel klein teen wat ek bedoel
As jy kon klim hier binne my in sou jy dit ook voel

In hierdie bos van my, daar sal jy jou hart kry
Jy't myne klaar gevat, skryf jou naam op my hart
Ek gee my hart vir jou, sal jy hom by jou hou?
Want jy't myne gevat, skryf jou naam op my hart

In hierdie bos van my, daar sal jy jou hart kry
Jy't myne klaar gevat, skryf jou naam op my hart
Ek gee my hart vir jou, sal jy hom by jou hou?
Want jy't myne gevat, skryf jou naam op my hart

Want jy't myne gevat
Skryf jou naam op my hart

Curiosidades sobre a música Skryf Jou Naam Op My Hart de Ricus Nel

Quando a música “Skryf Jou Naam Op My Hart” foi lançada por Ricus Nel?
A música Skryf Jou Naam Op My Hart foi lançada em 2013, no álbum “Sout Van Die Aarde”.

Músicas mais populares de Ricus Nel

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)