Rebecca

Rebecca was my meisie met die sparkling eyes
Rebecca was my cherry en nie altyd nice
Rebecca was mos lekker vet en rond
How I love Rebecca when the sun goes down

Sy't 'n lyfie soos reier en 'n nekkie soos 'n pou
'n Groot paar pote soos 'n wille makou
Litterige tone soos 'n veld volstruis
Ongesonde lippe soos 'n skeurbek muis

Ek vra Rebecca van Jeppiestown
Ek sal met jou trou dan settle ons down
Ek kry Rebecca by 'n Liebestine jol
Vertel haar van my liefde en my hart so vol

Ag Rebecca Ter'blanche gee my nog 'n kans
Ek sê toe saggies vat maar nog 'n dans
My knieë het gebewe en my hart slaan oor
Daar's 'n gaatjie in my tjoepie en my pomp het verloor

Sy't 'n lyfie soos 'n reier en 'n nekkie soos 'n pou
'n Groot paar pote soos 'n wille makou
Litterige tone soos 'n veld volstruis
Ongesonde lippe soos 'n skeurbek muis

Ek sê Rebecca van Jeppestown
Los my uit, ek wil huis toe gaan
Ek skei Rebecca by Papendorp
Vertel haar van Johanna en haar bloedrooi Ford

O Rebecca is my meisie met die sparkling eyes
Rebecca is my cherry en sy's altyd nice
Rebecca is mos lekker vet en rond
Rebecca se gesig is ook so lekker bont

Sy't n lyfie soos 'n reier en 'n nekkie soos 'n pou
'n Groot paar pote soos 'n wille makou
Litterige tone soos 'n veld volstruis
Ongesonde lippe soos 'n skeurbek muis

Ek sê Rebecca van Jeppestown
Ek sal met jou trou dan settle ons down
Ek kry Rebecca by 'n Liebestine jol
Vertel haar van my liefde en my hart so vol

Músicas mais populares de Ricus Nel

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)