Mamma Ek Wil 'n Vrou He
Mamma ek wil 'n vrou hê
Aande raak koud en winter is net om die draai
Iemand wie ekke kan braai voor
Hier's die probleem net, ek wil my sin hê
Ek soek 'n vrou nes my ma
So gee vir my klein bietjie raad
Daar's Marlie so bitter pragtig maar jitte
Tanya se skaapboud is beter
Net jammer sy skree vir die WP
Elmien pas my op as ek dronk raak
Liena like bosveld en slaap sak
Ou Kara kan jag en 'n vuur pak
Maar sy kies 'n Ford bo 'n Hilux
So sien Mamma ek voel alleen
Want hoe kies 'n man dan net een?
Mamma ek wil 'n vrou hê
Ek wil haar trou en
Styf teen my hou dit is al
Oggende vryf sy my kalwers
Stap langs die plaas pad kyk na die son sak
Saam met haar oud raak Mamma
So gee vir my klein bietjie raad
Daar's Marlie so bitter pragtig maar jitte
Tanya se skaapboud is beter
Net jammer sy skree vir die WP
Elmien pas my op as ek dronk raak
Liena like bosveld en slaap sak
Ou Kara kan jag en 'n vuur pak
Maar sy kies 'n Ford bo 'n Hilux
So sien Mamma ek voel alleen
Want hoe kies 'n man dan net een?
Janine was my juffrou op spurgtydjie terug
Marie het die lyfie, maar Zaan die gesig
Die tweeling is oulik maar weet nie van deel
My Mamma dit raak als te veel
Daar's Marlie so bitter pragtig maar jitte
Tanya se skaapboud is beter
Net jammer sy skree vir die WP
Elmien pas my op as ek dronk raak
Liena like bosveld en slaap sak
Ou Kara kan jag en 'n vuur pak
Maar sy kies 'n Ford bo 'n Hilux
So sien Mamma ek voel alleen
Want hoe kies 'n man dan net een?
Hoe kies 'n man dan net een?