Je Taime
Gaan jy my soen?
Gaan jy my soen of nie?
Of nie?
Gaan jy my druk?
Gaan jy my druk of nie?
Of nie?
Want ek gaan plak soos gom aan jou
En ek sal foreign praat vir jou
Je t'aime jou more en more
Ich liebe dich for sure
Tichiero te amo
Ek hou van jou
Je t'aime jou more en more
Ich liebe dich for sure
Tichiero te amo
Ek hou van jou
Wil jy gaan dans?
Wil jy gaan dans of nie?
Of nie?
Gaan jy my mis?
Gaan jy my mis of nie?
Of nie?
Want ek gaan plak soos gom aan jou
En ek sal foreign praat vir jou
Je t'aime jou more en more
Ich liebe dich for sure
Tichiero te amo
Ek hou van jou
Je t'aime jou more en more
Ich liebe dich for sure
Tichiero te amo
Ek hou van jou
Wat van 'n koppie koffie by my huis?
Of dalk 'n chardonneytjie, dit lê op ys
Ek het 'n Blue Ray movie wat ek jou wil wys (O Ricky)
En daar's vir jou 'n tandeborsel in die laai in die kombuis
Je t'aime jou more en more
Ich liebe dich for sure
Tichiero te amo
Ek hou van jou
Je t'aime jou more en more
Ich liebe dich for sure
Tichiero te amo
Ek hou van jou
Tichiero te amo
Ek hou van jou
Tichiero te amo
Ek hou van jou