Uitbasuin

Ek was ses toe't ek my pa gevra
Of ek eendag 'n baard gaan dra, want dan word hierdie seuntjie mos 'n man
Maar pa het net sy kop geskud en op sy knieë langs my kom sit
Gesê dat ek eers eendag sal verstaan

Ja dis die dag wat jy oor iemand voel wat jy jou lewe voor sal gee
En dis die dag as jy opreg bedoel wanneer jy hierdie woorde sê

Ek sal dit uitbasuin
Ja dit is geen geheim
Ek sal jou dra op my hande
Dra op my hande voor jy vra
En dan is jy 'n man

Ek het lank gewag vir daai gevoel gedink dis nie vir my bedoel
Mense het gekom en het gegaan
Maar ek het net my kop geskud en ek het net voor jou gaan sit
Jy't ja gesê en nou is ek jou man

Ja dis die dag wat jy oor iemand voel wat jy jou lewe voor sal gee
En dis die dag as jy opreg bedoel wanneer jy hierdie woorde sê

Ek sal dit uitbasuin
Ja dit is geen geheim
Ek sal jou dra op my hande
Dra op my hande voor jy vra
En dan is jy 'n man

Músicas mais populares de Ray Dylan

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)