Mag Ek Jou Nooit Vergeet nie
Ek kry jou by die deur
Met jou rug na my gedraai
Verniet verniel verskeur
En net ‘n sagte seer goodbye
Mag ek jou nooit vergeet nie
En mag my hart jou nooit laat gaan
Sal my hande dan verleer hoe
Hulle voel op my kitaar?
En sal my woorde oor die see waai
As ek jou liefde sou verloor?
En mag ek jou nooit vergeet nie
En mag ek altyd aanhou glo
Al’s klaar gepak en hartseer
Jy sê jy wil net ry
Ek wou nog aan jou vat maar
Jy sê verby is verby
Mag ek jou nooit vergeet nie
En mag my hart jou nooit laat gaan
Sal my hande dan verleer hoe
Hulle voel op my kitaar?
En sal my woorde oor die see waai
As ek jou liefde sou verloor?
En mag ek jou nooit vergeet nie
Mag ek altyd aanhou glo
En mag ek altyd aanhou glo
Mag ek jou nooit vergeet nie
En mag my hart jou nooit laat gaan
Sal my hande dan verleer hoe
Hulle voel op my kitaar?
Ek sal my woorde oor die see waai
As ek jou liefde sou verloor
En mag ek jou nooit vergeet nie
En mag ek altyd aanhou glo
Mag ek jou nooit vergeet nie