Lig In Die Tonnel

Net soos ‘n trein se spore uitgelê
Kies ons die rigting wat ons graag wil hê
Maar nou en dan mis ons die regte pad
En waarheen dit ons vat soms na ‘n verkeerde stad

Lig in die tonnel jy’t my kom soek
In die donker het jy my naam kom roep
Uit die diepste gate het jy my gekry
Terug na my hart het jy my gelei

Lig in die tonnel jy’t my kom haal
Deur die donker gehelp dat ek nie verdwaal
My pad was beplan vir die swaar en seer
Met jou as my lig sien die donker my nie weer

Jou hart kort somtyds ook beskerming
Teen die seer waar die lewe soms na vore bring
Wie weet wat die môre uit ons oë gaan straal
Dis my wens om die beste ook uit jou te haal

Lig in die tonnel jy’t my kom soek
In die donker het jy my naam kom roep
Uit die diepste gate het jy my gekry
Terug na my hart het jy my gelei

Lig in die tonnel jy’t my kom haal
Deur die donker gehelp dat ek nie verdwaal
My pad was beplan vir die swaar en seer
Met jou as my lig sien die donker my nie weer

Dis amazing hoe die liefde ons self kom vind (Dis amazing)
En ons hande aanmekaar gebind

Lig in die tonnel jy’t my kom soek
In die donker het jy my op my naam kom roep
Uit die diepste gate het jy my gekry
Terug na my hart het jy my gelei

Lig in die tonnel jy’t my kom soek
In die donker het jy my naam kom roep
Uit die diepste gate het jy my gekry
Terug na my hart het jy my gelei

Lig in die tonnel jy’t my kom haal
Deur die donker gehelp dat ek nie verdwaal
My pad was beplan vir die swaar en seer
Met jou as my lig sien die donker my nie weer

Músicas mais populares de Ray Dylan

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)