Kan Ek Maar
Die eerste keer en ek begin te bewe
Hande sweet maar dit is nou of nooit
Ek het 'n plan maar dit hang net van jou af
Luister na jou hart en sê vir my
Kan ek 'n kans vat kan ek maar?
Ek weet jy wil maar ek moet vra
Die storm wind en weer kan ons nie keer nie
Kan ek 'n kans vat kan ek maar?
Dis in jou oë jy soek my daar
Ek is al op my knieë ag kan ek maar?
Ons was al hier gaan ons vanaand nog verder?
Adrenalien toe ek jou lyfie sien
Maak lawaai want niemand kan ons hoor nie
Verloor beheer net soos daai eerste keer
Kan ek ‘n kans vat kan ek maar?
Ek weet jy wil maar ek moet vra
Die storm wind en weer kan ons nie keer nie
Kan ek 'n kans vat kan ek maar?
Dis in jou oë jy soek my daar
Ek is al op my knieë ag kan ek maar?
Kan ek ‘n kans vat kan ek maar?
Ek weet jy wil maar ek moet vra
Die storm wind en weer kan ons nie keer nie
Kan ek 'n kans vat kan ek maar?
Dis in jou oë jy soek my daar
Ek is al op my knieë ag kan ek maar?
Kan ek ‘n kans vat kan ek maar?
Ek weet jy wil maar ek moet vra
Die storm wind en weer kan ons nie keer nie
Kan ek 'n kans vat kan ek maar?
Dis in jou oë jy soek my daar
Ek is al op my knieë ag kan ek maar?