Jy Gaan Bid vir Pouse

Ek onthou daar by die Kloofnekdam daar teen die ou wilgerstam
Daar het jou lyfie teen my ontspan met jou stoute skoene aan
Jy druk my knoppie met die rooiskrif in the point of no return
Jy maak dinge wakker diep in my dis waar jou moeilikheid begin

So sê my het jy brieke?
Ek verloor beheer oor myne
Te vinnig kan jou seermaak
As ons hande raak

Jou mond my beste nasie
Dis my ware inspirasie
Jy dink jy is die stoutste
Maar jy gaan bid vir pouse

Want jy’s die petrol op my vuur wat stook wat my bloed weer oor laat kook
En waar ons nou is is dit klaar te laat om noodrookseine te maak
Ek voel hier teen my hoe jou lyf ontspan en ek weet jy werk met ‘n plan
Ek voel die hitte oor jou asem jaag die vonke spoor my aan

So sê my het jy brieke?
Ek verloor beheer oor myne
Te vinnig kan jou seermaak
As ons hande raak

Jou mond my beste nasie
Dis my ware inspirasie
Jy dink jy is die stoutste
Maar jy gaan bid vir pouse

So sê my het jy brieke?
Ek verloor beheer oor myne
Te vinnig kan jou seermaak
As ons hande raak

Jou mond my beste nasie
Dis my ware inspirasie
Jy dink jy is die stoutste
Maar jy gaan bid vir pouse

Curiosidades sobre a música Jy Gaan Bid vir Pouse de Ray Dylan

Quando a música “Jy Gaan Bid vir Pouse” foi lançada por Ray Dylan?
A música Jy Gaan Bid vir Pouse foi lançada em 2011, no álbum “Verskietende Sterre”.

Músicas mais populares de Ray Dylan

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)