Die Meisies
Die meisies van Vryheid die meisies van Potch
Die girls van Limpopo die girls van die Bosch
Hulle like van 'n party tot die son op kom
Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom
Wo ho ho ho (Wo ho ho ho)
Kyk vir jou (Kyk vir jou)
Wo ho ho ho (Wo ho ho ho)
Elke vrydagaand in die Vrystaat
Kom almal bymekaar
Die mooistes in die wêreld
Jy sien hulle almal daar
Elke Saterdag in Limpopo
Is 'n hoogtepunt vir my
Want elke girl in hierdie land
Is duidelik mooi verby
Die meisies van Vryheid die meisies van Potch
Die girls van Limpopo die girls van die Bosch
Hulle like van 'n party tot die son op kom
Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom
Die meisies van Vryheid die meisies van Potch
Die girls van Limpopo die girls van die Bosch
Hulle like van 'n party tot die son op kom
Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom
Wo ho ho ho (Wo ho ho ho)
Kyk vir jou (Kyk vir jou)
Wo ho ho ho (Wo ho ho ho)
Elke Woensdagaand vat die Maties
Hulle kêrels vir 'n dans
Dis deurdruk dag toe meisies
Wat party van vroeg tot saans
Elke Saterdag in die Wes-Transvaal
Is dit altyd ek en jy
Want elke girl in hierdie land
Is duidelik mooi verby
Die meisies van Vryheid die meisies van Potch
Die girls van Limpopo die girls van die Bosch
Hulle like van ‘n party tot die son opkom
Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom
Die meisies van Vryheid die meisie van Potch
Die girls van Limpopo die girls van die Bosch
Hulle like van ‘n party tot die son opkom
Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom
Wo ho ho ho (Wo ho ho ho)
Kyk vir jou (Kyk vir jou)
Wo ho ho ho (Wo ho ho ho)
Die meisies van Vryheid die meisies van Potch
Die girls van Limpopo die girls van die Bosch
Hulle like van ‘n party tot die son opkom
Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom
Die meisies van Vryheid die meisies van Potch
Die girls van Limpopo die girls van die Bosch
Hulle like van 'n party tot die son opkom