Sit Dit Harder

Sy moan die hele tyd, sit dit sagter
Ons sit dit harder, sit dit harder
Sy moan die hele tyd, sit dit sagter
Ons sit dit harder, sit dit harder

Ons is gemaak vir goeie tye
Dis weer daai tyd van die maand
Bel al my pelle, voel diesel'le
Kom ons breek weer uit vanaand

Gooi nog 'n teerpal en 'n Coke vir my
Dit is die moeite werd, al gaan ons strei
Dié is 'n lekker plek, hier gaan ons bly
Jy is my beste pel, gemaak vir my (Ek wil jou hoor)

Sy moan die hele tyd, sit dit sagter
Ons sit dit harder, sit dit harder
Sy moan die hele tyd, sit dit sagter
Ons sit dit harder, sit dit harder

Gedra jouself tog net vanaand (Sê sy)
Anders gaan jy weer buite bly
Sy moan die hele tyd, sit dit sagter
Ons sit dit harder, sit dit harder

Sit dit harder, sit dit harder
Sit dit harder, sit dit harder

Ons maak vanaand ons eie disco
Met 'n branna in die hand
Ons moves is beter as daai boy bands
54 5de Straat

Sy sê ek kan nie dans nie maar ek kan
Sy sê ek ruik soos drank, ek weet dit man
She forgets I was in die eerste span
Sy moet tog net onthou sy het my van (Sing saam)

Sy moan die hele tyd, sit dit sagter
Ons sit dit harder, sit dit harder
Sy moan die hele tyd, sit dit sagter
Ons sit dit harder, sit dit harder

Gedra jouself tog net vanaand (Sê sy)
Anders gaan jy weer buite bly
Sy moan die hele tyd, sit dit sagter
Ons sit dit harder, sit dit harder

Sit dit harder, sit dit harder
Sit dit harder, sit dit harder

Sy moan die hele tyd, sit dit sagter
Ons sit dit harder, sit dit harder
Sy moan die hele tyd, sit dit sagter
Ons sit dit harder, sit dit harder

Sy moan die hele tyd, sit dit sagter
Ons sit dit harder, sit dit harder
Sy moan die hele tyd, sit dit sagter
Ons sit dit harder, sit dit harder

Hard genoeg?
Nog so bietjie harder
Sit dit harder, sit dit harder

Músicas mais populares de Pieter Koen

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)