As My Voete Net Wou Dans [Live]

Ons liedjie speel
By die tafel lyk jy so verveeld
Jy wil dans ek weet ek ken jou goed, maar twee linker voete is wat my verhoed

Die dansvloer roep
Bymekaar skraap ek my laaste moed
Ek wil jou vra maar ek's so bang
So bang dat jy sê ja

As my voete net wou dans
As my voete net wou dans
Ons sal dans as of niemand kyk nie
Gee nie om oor hoe ons lyk nie, as my voete net wou dans

As my voete net wou dans
As my voete net wou dans
Sal ons saam met die liedjie wegraak
Sal ons saam met die maanlig een raak, as my voete net wou dans

Jy soek 'n vonk
Maar as ek dans lyk ek soos iets gewond
In my kop sien ek die moves my ding
Maar ek sal maar eerder net bly in die kring

My tyd loop uit
Om jou te oortuig hoe sexy jy lyk
Dis die een ding wat mens nie kan fake
Hier kom my bo-lyf shake

As my voete net wou dans
As my voete net wou dans
Ons sal dans as of niemand kyk nie
Gee nie om oor hoe ons lyk nie, as my voete net wou dans

As my voete net wou dans
As my voete net wou dans
Sal ons saam met die liedjie wegraak
Sal ons saam met die maanlig een raak, as my voete net wou dans

Kan ek jou net iets vra?
Kan ons nie 'n ander dansvloer weer probeer?
Want die vout lê nie by my nie
As my voete net wil

As my voete net wou dans
As my voete net wou dans
Ons sal dans as of niemand kyk nie
Gee nie om oor hoe ons lyk nie, as my voete net wou dans

As my voete net wou dans
As my voete net wou dans
Sal ons saam met die liedjie wegraak
Sal ons saam met die maanlig een raak, as my voete net wou dans
As my voete net wou dans

Músicas mais populares de Pieter Koen

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)