Ou Swerwer [Live]

Ou swerwer
Swerf nog bietjie langer
Nog bietjie verder
Miskien sal jy eendag jou pad huis toe kry

Ou soeker
Soek nog bietjie langer
Nog bietjie dieper
Miskien sal jy eendag jou pad huis toe kry

Maar dit maak nie meer saak nie
Want die dice het geval en gerol en vertel
Ek wens dit was nie waar nie
Maar ek sou nooit weer met jou kan dans nie

Ou dromer
Droom nog bietjie langer
Jy sal weet wanneer
Daai droom verby is dan's dit tyd om te gaan

Maar dit maak nie meer saak nie
Want die dice het geval en gerol en vertel
Ek wens dit was nie waar nie
Maar ek sou nooit weer met jou kan dans nie

Curiosidades sobre a música Ou Swerwer [Live] de Piet Botha

Quando a música “Ou Swerwer [Live]” foi lançada por Piet Botha?
A música Ou Swerwer [Live] foi lançada em 2018, no álbum “Die Middernagtrein”.

Músicas mais populares de Piet Botha

Outros artistas de