Nie meer lank

Christiaan Baard, Hendre Baard, Mornè Baard

My pad lê voor, al is dit duister
Almal sê ek gil, terwyl ek fluister in die gang
Al stel almal fokol belang
Ek wil net weg hardloop voor die seven fifty duiwel
Vir my weer kom vang
Ja my weer kom vang

Die lewe is kort nie meer lank
As jy weghardloop volg die dood jou agterna
En dit help nie jy sit en sulk
Oooh die wêreld is aan die brand

Jy dink jy's verlore en ek was
Toe vind jy jou spore in die hemel se gras
Terwyl ek hier sit en lag
En jy dink jy's cool en ek het ook
Tot die dood by jou kom spook
Ja by jou kom spook
Die lewe is kort nie meer lank
As jy weghardloop volg die dood jou agterna
En dit help nie jy sit en sulk
Ooohooee die wêreld is aand die brand

Die lewe is kort nie meer lank
As jy weg hardloop volg die dood jou agterna
En dit help nie jy sit en sulk
Ooohooee die wêreld is aand die brand

Curiosidades sobre a música Nie meer lank de Millenium

De quem é a composição da música “Nie meer lank” de Millenium?
A música “Nie meer lank” de Millenium foi composta por Christiaan Baard, Hendre Baard, Mornè Baard.

Músicas mais populares de Millenium

Outros artistas de Dance music