Toe 'N Twee Rand Nog 'N Twee Rand Was

Toe ‘n twee rand nog ‘n twee rand was
Was my hart nog lief vir jou
Toe ons lewe nog oor liefde was
Elke sent spandeer op jou

Maar nou hoeveel kos jou hart?
Hoeveel kos jou hart my lief?
Na dertig jaar is daar iets om te bewaar?

Maar hoeveel moes ons dra?
En hoeveel moes ons vra my hart?
Na soveel jaar raak nou veels te swaar

Toe ‘n straatnaam nog ‘n straatnaam was
En jou oë verlig vir my
Toe jy stilweg net ons ring vashou
Weet ek elke sent was jy

Maar nou hoeveel kos jou hart?
Hoeveel kos jou hart my lief?
Na dertig jaar is daar iets om te bewaar?

Maar hoeveel moes ons dra?
En hoeveel moes ons vra my hart?
Na soveel jaar raak nou veels te swaar

Toe ‘n twee rand nog ‘n twee rand was
Was my hart nog lief vir jou
Toe ons lewe nog oor liefde was
Elke sent spandeer op jou

Toe ‘n twee rand nog ‘n twee rand was
Was my hart nog lief vir jou

Curiosidades sobre a música Toe 'N Twee Rand Nog 'N Twee Rand Was de Lianie May

Quando a música “Toe 'N Twee Rand Nog 'N Twee Rand Was” foi lançada por Lianie May?
A música Toe 'N Twee Rand Nog 'N Twee Rand Was foi lançada em 2011, no álbum “Lank Lewe Die Liefde”.

Músicas mais populares de Lianie May

Outros artistas de Country pop