Somerreën

Droom van jou
Voel jou lanks my lê
Hou van jou
Jy weet ek wil jou by my hê
Hier's my hart
En dis net vir jou
En dan op 'n dag kom jy weer terug
En ek's veilig ek's by jou

Kom reën op my 'n somerreën
My lief
Kom reën op my ek's so alleen
Dit alles gee ek net vir jou
My lief
Ek wil by jou wees
So graag by jou wees vanaand

Ek en jy
Kyk hoe loop ons saam
Elke tree
Vlieg ons drome oor die maan
Vra my nou
Vra my, word my vrou?
Tot die laaste dag sal jy my vashou
Ek's so lief vir jou

Kom reën op my 'n somerreën
My lief
Kom reën op my ek's so alleen
Dit alles gee ek net vir jou
My lief
Ek wil by jou wees
So graag by jou wees

Kom ons bid vir reën my lief
En steel die droogte
Weg van als want ons moet veilig hou
Reën op my
Reën op my!

Kom reën op my 'n somerreën
My lief
Kom reën op my ek's so alleen
Kom reën op my 'n somerreën
My lief
Kom reën op my ek's so alleen
Dit alles gee ek net vir jou
My lief
Ek wil by jou wees
So graag by jou wees vanaand

Kom reën op my 'n somerreën
My lief
Kom reën op my ek's so alleen
Dit alles gee ek net vir jou
My lief
Ek wil by jou wees
So graag by jou wees vanaand

Curiosidades sobre a música Somerreën de Lianie May

Quando a música “Somerreën” foi lançada por Lianie May?
A música Somerreën foi lançada em 2007, no álbum “Vergeet My Nie”.

Músicas mais populares de Lianie May

Outros artistas de Country pop