Sit Sit So

Dis eintlik heel eenvoudig
Ek is joune tot ons oud is
Ons sit so lekker soos die boere sit sit so

Maar ek mis die goeie tye
En ook al die inry vrye
Ek onthou daai eerste keer toe jy my soen

Jy was die haan onder die henne
Maar jy’t altyd jou laaste sente
Spandeer om my te tip by die Wimpy bar

Jy’t gesê jy sal my oppas
Nou staan ons in die langgras
Jy gaan op jou knie en vra my vir my hand

Oh sit sit so langs wie jy lief het
Sit sit so omdat jy wil
Vang my hart en hang dit om jou nek
Ek en jy was altyd net perfek

Nou sit ons op die stoepie op die plaas
Met die kinders en kleinkinders wat so raas
En jy skuif ‘n bietjie nader vat my hand
Dis ‘n liefde wat vir altyd sal bly brand

En hoe sê ‘n mens nou dankie vir die jare
Nie geloop en val deur dik en dun
Die sewe sakke sout wat ons moes eet
En kattekwaad wat jy net moes vergeet

Oh sit sit so langs wie jy lief het
Sit sit so omdat jy wil
Vang my hart en hang dit om jou nek
Ek en jy was altyd net perfek

Soen soen soen vir wie jy liefhet
Soen soen soen omdat jy wil
Vang my hart en hang dit om jou nek
Ek en jy was altyd net perfek

Oh sit sit so langs wie jy lief het
Sit sit so omdat jy wil
Vang my hart en hang dit om jou nek
Ek en jy was altyd net perfek

Soen soen soen vir wie jy liefhet
Soen soen soen omdat jy wil
Vang my hart en hang dit om jou nek
Ek en jy was altyd net perfek

Dis eintlik heel eenvoudig
Ek is joune tot ons oud is
Ons sit so lekker soos die boere sit sit so

Músicas mais populares de Lianie May

Outros artistas de Country pop